Jon Cryer

Jon Cryer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Niven Cryer
Geboorte 16 April 1965 (1965-04-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Cryer (gebore 16 April 1965) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pretty in Pink (1986), Superman IV: The Quest for Peace (1987), en Hot Shots! (1991), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy